HAPPY SHOPPERS

 

“Baie dankie vir my pakkie! Jy is verseker die awesomeste, mees dinamiese besigheid vrou! En dan is jy nog oulik ook daarby! En dankie vir my persoonlike kaartjie en fancy loka bêre sakkie…julle raak nou baie “grand”!!!”

Corlien Bezuidenhout

Mar 2023

“Oh my soul! Ekt my pakkie gekry!!!!! Dis soveel mooier as op die foto’s!!!!!! Ek kan nie wag om dit te dra nie 💖”

Anrika Bruinders

Feb 2023

” Vandag weer gesien dat jy, Luzanne Pöhl, uit jou pad uit gaan om jou kliente tevrede te hou. Dankie vir jou moeite!!! “

Hester Bloemhof

July 2021

” Absoluut mal oor my rokkies. Die diens is uitstekend!!”

Stace Kriel

Jun 2020

” Verlief op L’s Boutique se klere! Baie dankie vir jou vriendelike diens Luzanne!!”

Ané Mynhardt

May 2020

S A L E